Die Wonderlike Wêreld van Wish (Deel 2)

Wish is so ‘n kleurvolle, diverse en fassinerende entiteit dat dit onmoontlik sou wees om neet EEN artikel oor hulle te post. Inteendeel, ons dink daaraan om hierdie ‘n voltydse reeks te maak. Die oorvloed van inhoud wat Wish produseer is net te sappig en aanloklik vir ons om te ignoreer.

Dit is alhoewel heel moontlik dat Wish se Facebook page ge-hack is. Dit moet wees. Hulle kan sekerlik nie ernstig wees oor die items wat hulle verkoop nie. Ons issie eers seker dat van die goed wat hulle verkoop ooit bestaan nie. Maar ons sal dit vir julle los om te besluit.

1. Die pienk deurtrekkertjie vir mans

Wat ons hier het is ‘n avontuurlustige nommertjie met die draer in gedagte. Hy het ‘n houer vir jou ballas en jou tril om seker te maak elke kenmerk van jou pakket word beklemtoon.

2. Warrefok gaan hier aan?

Ons issie 100% seker warrefok hier aangaan nie. Ons kan maar net ‘n prentjie hier bymekaar probeer sit. Het daardie twee vreemde voorwerpe aan die regterkant een of ander toepassing op die dame aan die linkerkant se boude? Is dit dalk ‘n reinigingstoestel vir ‘n moemfie? Soveel vrae, maar ongelukkig wanneer mens click/tap na die site is daar geen antwoorde.

3. Kindermishandeling 1.0

Daar is regtig geen grense wat Wish nie sal oortree om Wish te wees nie. Hulle wou ‘n oplossing vir kinders wat hul broeke bepis lewer, maar in stede het hulle ‘n spesiale gevoel innie broeke van pedofiele veroorsaak.

4. Kindermishandeling 2.0

Hierdie is soos “Kindermishandeling 1.0” maar net met ‘n fles om die pis in te vang. Ons het deel van die prentjie geblur want dis fucked up hierdie. Ja, hierdie is op Facebook. Facebook laat hierdie toe.

5. ‘n Pedofiel te koop?

Lyk my Wish verkoop selfs pedofiele deesdae. Of ‘n pop wat soos ‘n pedofiel lyk? Ons issie seker warrefok presies hierdie is nie, wie die teikenmark is of waarvoor mens dit sou gebruik nie, maar dis baie ontstellend.

Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.