Voordat Vine gesterf het, het dit van die beste social media komedie innie geskiedenis vannie internet opgelewer. Hier is ons playlist van samestellings van die kakmalste Vines om jou depressie te genees.

Wingerdstok Woensdag Ep #007

Mense is fokken eienaardig, en ons is baie dankbaar daarvoor. Geniet hierdie week se Wingerdstok Woensdag, maats! 🍇🤨

Posted by Warrefok on Wednesday, September 5, 2018
Wingerdstok Woensdag Ep #006

Hier's nog 'n Wingerdstok Woensdag om julle deur die week te kry, geniet hom maats!

Posted by Warrefok on Wednesday, August 29, 2018
Wingerdstok Woensdag Ep #004

Nog 'n Wingerdstok Woensdag om die depressie van alledaagse lewe af te weer. Geniet dit, maats! 👍

Posted by Warrefok on Wednesday, August 15, 2018
Wingerdstok Woensdag Ep #002

Dis Woensdag, tyd om vir mense se dom kak te lag

Posted by Warrefok on Wednesday, August 1, 2018
Wingerdstok Woensdag Ep #005

Tyd om beter oor onsself te voel deur vir ander mense te lag 😀🤣

Posted by Warrefok on Sunday, August 19, 2018
Wingerdstok Woensdag Ep #003

Net soos 'n goeie bottel wyn, raak hierdie wingerdstokke beter met ouderdom 🍇🍷👌 Geniet hom, maats!

Posted by Warrefok on Wednesday, August 8, 2018
Wingerdstok Woensdag #001

Hiermee ons eerste post vir "Wingerdstok Woensdag", 'n samestelling van die beste en snaakste Vines van weleer, bewyse dat mens soms net iets kort en stupid nodig het om jou deur die dag te kry. Watter een is jou gunsteling?

Posted by Warrefok on Wednesday, July 25, 2018