Marelize nou al selfs in Spanje beroemd [VIDEO]

Ons weet, ons weet. Dis ‘n “dead meme” teen hierdie tyd al. Maar ons moes net hierdie video oor ‘n Suid-Afrikaner wat ‘n klomp mense in Spanje vra om “My fok, Marelize” te sê met julle deel.

Check dit uit:

Hulle uitspraak is nogal goed! Veral hulle “fok” is nogal indrukwekkend.

Daar kan nie ‘n Suid-Afrikaner op Aarde wees wat teen hierdie tyd nie al weet van Marelize nie, maar ingeval julle nie weet nie, hier’s die video wat ‘n oornag viral sensasie van haar gemaak het WEER:

Wow… ons het gewonder #warrefok ons gaan post vir Dom Doos Dinsdag en ons kon nie vir iets beter gevra het nie… net, net wow… 🚳

Posted by Warrefok on Tuesday, February 26, 2019

As jy dit nog nie gesien het nie, check ons Marelize Meme Dump uit.

En onthou om ons uit te check op Facebook, Insta en Twitter en as julle cool wil wees, deel hierdie artikel met julle maatjies.

Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.