Lukraak is Afrikaans vir “random”, vir die wat nie geweet het nie #kryvirjou’nfokkenwoordeboek. Hierdie playlist bevat videos sonder enige spesifieke, allesomvattende tema, soos ‘n pak Cadbury All-Sorts. Jy gaan iets kry wat of kaksnaaks,, of kakmal is. Smul!

Kersvader Fail Comp

Tag daardie vriend van jou wat gesuip sal raak en sulke kak sal aanvang as Kersvader ๐ŸŽ…๐ŸŒฒ๐Ÿป๐Ÿพ๐Ÿฅ‚๐Ÿฅƒ๐Ÿ˜๐Ÿ˜ฏ๐Ÿ˜•๐Ÿคข๐Ÿคฎ Ons gaan nou op fokken VAKANSIE! ๐Ÿคฉ๐ŸŽ‰๐Ÿ–๐Ÿ„โ€โ™‚๐Ÿน So geniet die feesgety, en sien julle miskien vir een of twee posts voor die nuwe jaar. Tjorts, Maats!

Posted by Warrefok on Thursday, December 20, 2018

Behoefte, nie โ€˜n begeerte nie ๐Ÿ˜ฏ๐Ÿบ๐Ÿบ๐Ÿบ๐Ÿบ๐Ÿบ๐Ÿบ

Posted by Warrefok on Wednesday, November 28, 2018
Puik duik, hoor

Dis naweek, kom ons duik! Maar nie soos hierdie chick nie…๐Ÿ˜ #dvdv #rip

Posted by Warrefok on Thursday, December 13, 2018
20th Century Fucked

Kind gaan in sy broek kak elke keer wanneer hy 'n cowboy sien van nou af. Hoop hierdie kikker julle Maandag bietjie op, maats! ๐Ÿคฃ๐Ÿ‘O en tag jou pelle met kinders ๐Ÿ™Œ๐Ÿง’

Posted by Warrefok on Monday, October 22, 2018