‘n Playlist van ons videos wat gek skeer met die Afrikaanse pop musiek bedryf en mooi uitwys hoe TOS dit is. Dink Snotkop, Bobby, Kurt, Steve ens. Hoeveel meer hoef ons nou rêrig te sê?

Halloween 2018 – Die Ring vs. Snotkop

Die scaryste ding wat op Halloween kan begin speel… 😱😧🤮

Posted by Warrefok on Wednesday, October 31, 2018
My reaksie op KAK musiek videos

Daar is talent en dan is daar Afrikaanse pop sangers 🎤💩👎Tag iemand wat van hierdie stront hou om hulle te laat weet dat hulle hulp nodig het

Posted by Warrefok on Tuesday, August 28, 2018
Wanneer tos musiek innie winkels begin speel

My ore bloei.

Posted by Warrefok on Tuesday, August 7, 2018