Hier’s ‘n homp Polony memes. Smul.

Hier’s ‘n homp Polony memes. Smul.

Vir die wat nog nie weet nie, as jy onlangs polony of enige iets van Enterprise geëet het, is jy gefok.
 
Hier is 8 vannie smaaklikste Polony en Listeriose memes wat die RSA internet opgedis het. Geniet hom. 
 

1. Goeie ou Chuck.

Is enige iemand rêrig verbaas hieroor?

 

2. Vat my geld!

Kan ons die oorspronklike lirieke te verander?

 
 

3. Maak sin

Daar’s ‘n sameswering hier…

 
 

4. Soek jy ‘n bietjie dood op jou brood?

Dis hartseer wanneer jy nie eers jou eie bloed kan vertrou nie.

 
 

5. Met vriende soos jy…

Is dit omdat ek gesê het jy trek draad in Juffrou van Zyl se kantoor?

 
 

6. Die nuutste coolste manier om jouself op te fok

Die keuse hier is maklik, om eerlik te wees.

 
 

7. Dom fok

Miskien moet hy homself polony voer.

 
 

8. Presies hoekom ek nie lug rederye se kos eet nie

Sit jou kop tussen jou bene en skiet ‘n kat.


 
 
 
 
 
 
As julle enige lekker Polony memes het, deel hulle gerus innie comments. 
 
En as julle dalk per ongeluk Polony geëet het, onthou net om dit uit te kots.
 
Sterkte, maats!
 
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.