As jy nie breindood is nie het jy seker uitgewerk dat “Gooi Terug Donderdag” Afrikaans is vir “Throwback Thursday”. As jy nie het nie… Jisses… Elk geval, dis ‘n playlist van al die GTD videos op ons Facebook blad. So hierdie is ‘n throwback van ‘n throwback, as’t ware, soortvan soos daardie Leo fliek “Inception”, behalwe nie heeltemal hond kak en onnodiglik ingewikkeld en onbegryplik nie. Geniet hom, maats!

Nandos "Double Breasted Burger" TVC

Oud maar goud! ๐Ÿ‘Œ Tag jou dom vriendin met groot lemoene, lol ๐Ÿˆ๐Ÿˆ #tbt

Posted by Warrefok on Thursday, September 6, 2018
Nkandla Style

Oud maar goud! ๐Ÿ‘Œ Geniet vandag se Gooi Terug Donderdag, maats! #tbt

Posted by Warrefok on Thursday, July 26, 2018
Toto 'Africa' – Castle Ad

Wat Toto se 'Africa' vir Suid-Afrikaners innie 90's beteken het ๐Ÿป๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ #tbt Tag iemand vir 'n Castle!

Posted by Warrefok on Thursday, June 14, 2018

Maar Ek Pomp In Afrikaans

Wie onthou hierie classic? ๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘Œ๐Ÿ‘Gelukkige Gooi Terug Donderdag, maats! #tbt

Posted by Warrefok on Wednesday, August 15, 2018
7de Traan – Die Oorspronklike Madlipz

Wie onthou die OG Madlipz? ๐Ÿ˜Ž๐ŸŽ™ Lekker Gooi Terug Donderdag, julle! #tbtAs jy 'n kontjongetjie is, check ons Instagram uit vir lekker memes: https://www.instagram.com/warrefok/As jy van voรซls hou, check ons twitter uit:https://twitter.com/warrefok

Posted by Warrefok on Thursday, June 7, 2018