Die Mosselnaaier

‘n 22-jarige oester poester het ‘n mossel genaai in Hawaii en innie hospitaal beland.

Ek weet nie van julle nie, maar wanneer ek besig is om te scuba en ek sien ‘n mossel, dan is die laaste ding wat deur my kop gaan, “Ek moet nou my piel in hierdie ding druk.”

I get it. Ek het ook al baie keer my lyf oppie lyn gesit in die naam van komedie. Maar soms moet mens dink voor mens iets DOEN, en jouself vra, “Is hierdie regtig die lulz werd?”

“Ek het dit vir die grap gedoen… maar toe wou die ding net nie laat gaan nie”

Joke’s on you, buddy.   Hy is onmiddelik hospitaal toe gejaag, hygend, kotsend, besig om op te swel (nie oppie goeie manier nie) en met lae bloeddruk.  

Dokters by die Ka’u hospitaal het beweer dat sy liggaam gereageer het op die spysvertering ensieme van die gaapskulp, wat natuurlik nuwe mening aan die term “to eat a dick” gee.

Die imbesiel het darem ongeskaad daarvan afgekom, maar die groot les wat ons almal hieruit moet leer is:  

MOENIE JOU PIEL IN ‘N SEEDIER DRUK OM JOU MAATJIES TE BEÏNDRUK EN SNAAKS TE PROBEER WEES NIE, JOU DOM FOK  

Ek hoop almal is nou ‘n bietjie wyser en ingelig oor marine etiket – asof dit nodig was.  

Fokkit.

Onthou om ons uit te check op Facebook, Insta en Twitter.

Tiete.

Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.