6 Madlipz Videos Wat Actually NIE Tos Is Nie

Kom ons wees eerlik met onsself… Madlipz is tos. Dis meestal net 12-jarige kont-jongetjies wat die app gebruik en kak dubs doen wat, nadat jy dit gekyk het, jou wille gedagtes en flitse van moord en doodslag gee.
 
Dit gesê, nou en dan kom mens op een of twee Madlipz videos af wat actually ‘n greintjie kwaliteit bevat; nogsteeds nie professionele kwaliteit soos Bad Lip Reading nie, maar darem beter as die pot tos videos wat meeste vannie klein kakkies wie nog besig is om skommel te ontdek maak.
 
So hier is dit, 6 vannie heel bestes van Madlipz.
 

1. Die oproep

Bid dat jy nooit hierdie oor die telefoon hoor nie.
 

2. Luigat Draadtrekker

Moet onmiddelik so een kry. As enige iemand weet waar hulle beskikbaar is, post dit asb innie comments.
 
 
 

3. Jack Daniels voel eensaam en alleen

Hy’s nie die enigste een wat in ‘n glasbottel KOM nie… :'( #foreveralone
 
 
 

4. Bloupiel

Die kind het klaarblyklik ‘n ysterpiel, en hy moet baie trots daarop wees.
 
 
 

5. Exorcist baba

Is dit te laat vir ‘n aborsie?
 
 
 

6. Rambo eekhoring

Hierie enetjie is meer oulik as snaaks, maar nogsteeds een vannie beteres.
 
 

  Ons is altyd opsoek na nog kwaliteit Madlipz videos en inhoud oor die algemeen. So post gerus jul gunsteling Madlipz videos of enige ander snaakse vids innie comments.   Piele

Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.