10 Afrikaanse Memes Wat Jou Hare Op Jou Tande Sal Gee

Afrikaners is nie baie goed met memes nie (meer daaroor in toekomstige posts), maar soms ontdek mens ‘n Afrikaanse meme wat so witwarm is dat jy jou geslagsdele kan voel vibreer van opgewondenheid.
 
Wat hier volg is ‘n samevatting van die beste Afrikaanse memes huidiglik oppie internet. Wees asseblief versigtig: van hulle is NSFW.
 
Geniet dit, maats!

1. Nuwe pick-up line virrie boys

Dis nou te sê as ek 2 minute kan hou…

2. Wanneer vanielje nie meer genoeg is nie

Die oom weet waar die goods lê…

3. Lyk soos Brakpan of Germiston vibes

En op al die ander dae doen ek my sussie.

4. Noem ‘n beter paar

Niks gaan beter saam met Klippies as ‘n bietjie good ol fashioned huismoles nie.

5. Daar’s belangriker dinge om te doen

Niks soos ‘n bietjie Brokeback Mountain tussen twee goeie tjommies nie.

6. Dis hoekom ons nie anal doen nie

Daai ding is ‘n eenrigting straat, baie dankie…

7. Moenie met my kak soek nie anders vat ek jou inkleur kryte ook

Ek hoop net nie jou ma is ‘n vettie nie, though…

8. Ek ry eerder in ‘n fokken vulkaan in

Ons almal weet hoe Wrong Turn geëinding het…

9. Sexy is amptelik terug, als te danke aan hierdie ramkat

Wed die cherries staan in kilometer-lang rye om sy blokfluit te speel.

10. Swipe regs op wat moontlik jou trouman kan wees

Wie sal nou so ‘n aanbod kan weier?
Ons lewe in ‘n befokte tyd met gefokte mense, en memes is die bewyse daarvan. Maar daar is waarlik geen beter tyd om lewendig te wees as nou nie. Deel hierie memes met jul vriende en familie, oumas, oupas, ooms en tannies, inderdaad al jul geliefdes en versprei die vreugde.
 
En deel ook gerus van julle eie stoute memes met ons innie comments en onthou om ons uit te check op Facebook, Insta en Twitter – ons post verskillende inhoud op elke platform om dinge vars te hou 😉
 
Tjorts, maats!
Facebook Kommentaar
Doenit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.